Get to Nature with Briza Publications!

Boereplaas - Bordspeletjie

Boereplaas - Bordspeletjie

Boereplaas Uitbreidingstel 2

Boereplaas Uitbreidingstel 2

Boereplaas Uitbreidingstel 1

Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas Uitbreidingstel 1 beloof nog meer opvoedkundige vermaak vir die hele gesin.

ZAR190.00
Availability: Out of stock
ISBN
Uitbreidingstel Kaarte-2
Die Boereplaas Uitbreidingstel 1 het ‘n lekker klomp addisionele speelkaartjies wat saam met die oorspronklike Boereplaasstel gespeel kan word. Dis snaakser, lei tot meer interaksie tussen spelers en dis meer onvoorspelbaar.
 
Soos gewoonlik is oom Sakkie weer besig met al sy streke en gaan spelers se geduld voorwaar getoets word. 
 
Uitbreidingstel 1 het ook ’n paar spesifieke bonus en verlies kaartjies. Indien jy hierdie kaartjies optel kan jy geld ontvang of betaal, maar jy sal ook van jou mede spelers inkomste verkry of aan hulle moet betaal. So ‘n kaartjie kan jou finansiële posisie vinnig verander, ten goede of ten slegte!
 
Behalwe vir die 72 addisionele kaartjies, is daar ook drie houers vir Boereplaas-kaartjies wat gebruik kan word om jou nuwe en ou kaartjies netjies te hou tydens en na ‘n spel, asook opsies vir Strategiese spel; Gewone spel & Blits spel.
 
Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas Uitbreidingstel 1 beloof nog meer opvoedkundige vermaak vir die hele gesin.
 
Wat is in die boks?
Boks: Basis en deksel
Speelbord: Nee
Speelkaarte: 72 speelkaarte
Speelstukke: Nee
Geld: Nee
Ander: Houer vir kaartjies
Dobbelsteen: Nee
Reëls: Ja
 
Write Your Own Review
You're reviewing:Boereplaas Uitbreidingstel 1
Your Rating