Briza Publications Shop Closure

Please note that this online shop is no longer functional. You can continue to shop Briza titles at your local or online bookstores.

 

Vratjievrugbliksembos en ander Magaliesbergbome

Vratjievrugbliksembos en ander Magaliesbergbome

Gids tot die eienskappe en gebruike van SA Hout

Gids tot die eienskappe en gebruike van SA Hout

Bring nature back to the city

Bring nature back to the city

Vratjievrugbliksembos en ander Magaliesbergbome

ZAR445.00
Availability: Out of stock
ISBN
9781920217648

Outeur: Naas Grové
ISBN: 9781920217648
Omvang: 416 bladsye
Formaat: 210 x 148 mm
Hardeband, volkleur

 

Oor die boek:



Die eerste volledige streekgids oor die inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom.

  • Beskrywing van meer as 170 spesies inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom georden volgens FSA-nommer
  • Familie- en genusbekrywings van die boomspesies
  • Oorsprong en verklaring van wetenskaplike name en die beskermingstatus van bome
  • Afrikaanse streekname wat 'n ryk taal- en kultuurerfenis verteenwoordig
  • Boomname in Afrikaans, Engels en / of in Setswana of isiZulu
  • Meer as 350 kleurfoto's
  • Interessante boomstories, ekologiese inligting en allerlei nuttige praktiese wenke oor die gebruik en aanwending van inheemse bome
  • Opgedateerde wetenskaplike en gewone name
Write Your Own Review
You're reviewing:Vratjievrugbliksembos en ander Magaliesbergbome
Your Rating