Get to Nature with Briza Publications!

Voetspore van Israel

Voetspore van Israel

Die Volgende Stop - Bordspeletjie

Die Volgende Stop - Bordspeletjie

Die Groot Trek

ZAR395.00
Availability: Out of stock
ISBN
Bordspeletjie-1

Reis soos die Voortrekkers van ouds vanaf die Oos-Kaap na die Noorde.

Hierdie speletjie is geskik vir kinders en volwassenes en tot ses spelers kan saam speel. Die spelers se lot word grotendeels deur ‘n dobbelsteen bepaal, maar daar is vele slaggate op die roete wat jou vordering kan verhinder, terwyl die bonusblokkies jou weer ‘n hupstoot kan gee.

Leer meer oor die geskiedenis van die Voortrekkers en Die Groot Trek terwyl die hele gesin saam ontspan.

Write Your Own Review
You're reviewing:Die Groot Trek
Your Rating