Gids tot Grasse van suider-Afrika
ZAR450.00
Availability:
Out of stock
ISBN
9781920217341
Outeur: Frits van Oudtshoorn
ISBN:9781920217341
Bladsye: 288
Formaat: 240 x 170 mm
Sagteband, 1 000 volkleurfoto's, verspreidingskaarte
Ook in Engels beskikbaar: Guide to the Grasses of southern Africa
Die grasfamilie, bekend as Poaceae, is waarskynlik die belangrikste plantfamilie op aarde. Grasse is die eerste voedselplante wat deur mense aangeplant is. Graangewasse soos mielies, koring, rys en suikerriet, almal grasse, is steeds ons belangrikste bron van energie. Gras, in die vorm van voer, is ook die belangrikste bron van kos vir vee en die groot kuddes grasvreters in die natuur.
Die akkurate identifikasie van grasse raak belangrik tydens veldbestuur aangesien grasse ten opsigte van hul weidingswaarde en ander ekologiese funksies verskil. Verder reageer verskillende onkruidgrasse anders op chemiese onkruiddoders en moet daarom akkuraat geidentifiseer word.
Hierdie boek, Gids tot Grasse van suider-Afrika, is die omvattendste volkleur identifikasiegids tot die algemene grasse in suider-Afrika en sluit onder meer die volgende kenmerke in:

- Beskrywings en illustrasies van die 320 belangrikste grasse in suider-Afrika
- 'n Gebruikersvriendelike identifikasiesleutel
- Meer as 1 000 uitstekende volkleurfoto's en illustrasies
- Dertien kort en volledig geïllustreerde inleidende hoofstukke oor grasse
- 'n Naamlys van alle grasse in suider-Afrika
- Algemene grasname in verskeie inheemse tale
- Simbole wat die leser in staat stel om inligting met 'n oogopslag te bekom
Write Your Own Review