#GetToNature with Briza Publications - Books for Nature Lovers!

Jou Natuurgids

Jou Natuurgids

Mammal Guide of Southern Africa book. Callfinder® – uploaded with the latest Mammal Guide of Southern Africa soundfile, Burger Cillié

Mammal Guide of Southern Africa with Callfinder® Package

Soogdiergids van Suider-Afrika (pakket)

Rating:
80% of 100

Revolutionêre ontwikkeling wat lesers in staat stel om die diergeluide te hoor deur met die Klankleser® aan die foto te raak.

Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek.

Soogdiergids van Suider-Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoeke aan ons nasionale parke en wildreservate te geniet.

As low as ZAR940.00

In stock

ISBN
0700083330819
Customize Soogdiergids van Suider-Afrika (pakket)

* Required Fields

Your Customization
Soogdiergids van Suider-Afrika (pakket)
Soogdiergids van Suider-Afrika (pakket)

In stock

ZAR940.00

Summary

    Hierdie pakket sluit in die Soogdiergids van Suider-Afrika boek, die Briza Klankleser® en die klankbaan.

     

    Skrywer: Burger Cillié
    Pakketstrepieskode: 0700083330819
    ISBN (AFR): 978-1-920217-47-1
    Omvang: 240 bladsye
    Formaat: 240 x 168 mm – Sagteband, volkleur, meer as 200 foto’s

     

    Neem asb kennis:

    • Voorgestelde verkoopsprys: R1150.00 (BTW ingesluit) Bespaar R210.00!
    • Pryse hierbo van toepassing op direkte, private verkope vanaf Briza Publikasies

     

    Oor die boek:

     

    Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek.

    Die nuwe uitgawe sluit in:

    • Uitgebreide aantal kleiner soogdierspesies en agt van die meer volop seesoogdiere. ‘n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer.
    • ‘n Skets wat die grootteverhouding tussen die dierespesie en ‘n mens aandui.
    • Volledige spesiebeskrywings, ingesluit inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, geslagsverskille, lewensduur, vyande, habitat, gewoontes, voortplanting en geluid van 137 van die mees algemene soogiere van Suider-Afrika.
    • Meer as 200 volkleurfoto’s wat die manlike en vroulike diere sowel as verskillende subspesies, waar van toepassing, illustreer.
    • Revolutionêre ontwikkeling wat lesers in staat stel om die diergeluide te hoor deur met die Klankleser® (nie by die boek ingesluit) aan die foto te raak.
    • Kleurfoto’s en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore.
    • Bygewerkte verspreidingskaarte van al die spesies.
    • Sluit die Groot Vyf in.

    Soogdiergids van Suider-Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoeke aan ons nasionale parke en wildreservate te geniet.

     

    Nota:

    Indien u reeds die Briza/SAPPI Klankleser® besit, klik hier om die Soogdiergids van Suider-Afrika klankbaan aan te koop vir laai op u Klankleser® en klik hier vir die boek alleen.

    Write Your Own Review
    You're reviewing:Soogdiergids van Suider-Afrika (pakket)
    Your Rating
    We found other products you might like!