Tuinvetplante
Outeurs: Ben-Erik van Wyk & Gideon F. Smith
ISBN (Afrikaans): 9781920217761
Bladsye: 312
Formaat: Hardeband, volkleur
Grote: 240 x 168mm
Oor die boek:
Hierdie wetenskaplik akkurate handleiding is daarop gemik om tuiniers en tuinboukundiges te help om vetplant- en rotspesies van oral in die wêreld te identifiseer.
Inleidende hoofstukke oor waterwys tuinmaak, gebruik, bewaring, verbouing en voortplanting van vetplante, tesame met 'n gedeelte oor tuinmaak met vetplante, wat nuttige wenke gee.
Also available in English: Click here