Get to Nature with Briza Publications!

Uitbreidingstelle – Die Volgende Stop Bordspel Vol.3

Uitbreidingstelle – Die Volgende Stop Bordspel Vol.3

Boereplaas Uitbreidingstel 1

Boereplaas Uitbreidingstel 1

Boereplaas - Bordspeletjie

Boereplaas beloof opvoedkundige vermaak vir die hele gesin; dit is geskik vir 2-6 spelers en leer kinders (en grootmense!) van die hantering van geld, wins en verlies, oordeelkundige aankope en boerdery.

ZAR495.00
Availability: In stock
ISBN
Bordspeletjie-3

Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas beloof opvoedkundige vermaak vir die hele gesin; dit is geskik vir 2-6 spelers en leer kinders (en grootmense!) van die hantering van geld, wins en verlies, oordeelkundige aankope en boerdery.

Die doel van Boereplaas is om besluite te neem oor jou boerdery, sodat jy maksimum wins verkry en genoeg geld bekom om jou plaas (bord) met prentkaartjies te voltooi.

Wat is in die boks?
• ‘n Stewige boks en deksel.
• 6 speelborde (of plase) in volkleur.
• 60 volkleur kaartjies met boerdery gewasse, vee & implemente.
• 72 speelkaartjies in verskillende kleure.
• 148 glans geld note in denominasies van R500, R200, R100, R50, R20 en R10.

Uitbreidingstelle ook beskikbaar!

Koop Uitbreidingstel 1

Koop Uitbreidingstel 2

Write Your Own Review
You're reviewing:Boereplaas - Bordspeletjie
Your Rating