Get to Nature with Briza Publications!

Voeding vir jou tuin (Tuinmaakreeks boek 5)

Voeding vir jou tuin (Tuinmaakreeks boek 5)

Easy Guide to Landscape Design for the Home Owner

Easy Guide to Landscape Design for the Home Owner

Skadelike insekte in jou tuin (Tuinmaakreeks boek 6)

Rating:
90% of 100
ZAR45.00
Availability: In stock
ISBN
9781920217259

Outeur: Reg Botha
ISBN: 9781920217259
Omvang: 48 pages
Formaat: 148mm x 210mm
Sagte band in volkleur.


Oor die reeks:

 

  1. Boek 1: Beplan jou tuin
  2. Boek 2: Kom ons maak nou tuin
  3. Boek 3: My tuin soek water
  4. Boek 4: Kies plante vir jou tuin
  5. Boek 5: Voeding vir jou tuin
  6. Boek 6: Skadelike insekte in jou tuin

Die Tien uit Tien Tuinmaakreeks handel oor verskeie praktiese tuinmaak onderwepe. Die handige, klein formaat boek kan maklik aan mens se sy bly terwyl mens in die tuin werk. 

Die reeks was geïnspireer as gevolg van al die outeur se talle besoeke en lesingtoere aan tuinbouklubs regoor die land. Met die wisselende klimaat en topografie van Suid-Afrika, bied elke streek sy eie unieke uitdagings wat tuinmaak 'n ware spesialis-stokperdjie maak. Maar, ten spyte van hierdie probleme, spog byna elke Suid-Afrikaanse stad met pragtige tuine. Hierdie reeks is daarop gemik om tuiniers regoor die land te inspireer en toe te rus met die kennis en kundigheid om 'n pragtige tuin te skep. In elke boek word die geheime van suksesvolle tuinmaak in tien sleutelkonsepte opgesom.



Die reeks sluit die volgende onderwerpe in

  • Tuinbeplanning
  • Hoe om die regte plante te kies vir die tuin
  • Hoe om die tuin gereed te maak vir plant
  • Besproeiing stelsels
  • Komposering en ander tipes plantvoeding
  • Peste en plantsiektes
  • Maak focuspunte in jou tuin
  • Beligting vir die tuin
  • Snoei
  • Bolle
  • Die winter tuin
  • En vele meer

 

Ook beskikbaar in Engels: Sien in aanlyn winkel



Write Your Own Review
You're reviewing:Skadelike insekte in jou tuin (Tuinmaakreeks boek 6)
Your Rating