Briza Publications - Books for Nature Lovers!

Soogdiergids van Suider-Afrika

Soogdiergids van Suider-Afrika

Sappi Birds of South Africa

Sappi Birds of South Africa

Sappi Voëls van Suid-Afrika

ZAR345.00
Availability: In stock
ISBN
9781920217327

Outeurs: Saartjie Kidson, Herman van Niekerk
ISBN (AFR): 9781920217327
Omvang: 320 pages
Formaat: 168 x 240mm

 

Oor die book:

 

Meer as 35000 kopieë verkoop!


Briza Publikasies het voëkyk totaal verander met hul merkwaardige innoverende voëlboekkonsep. Sappi Voëls van Suid-Afrika deur Saartjie Kidson en Herman van Niekerk oortref met die revolusionêre perfekte kombinasie van aanbieding en hanteerbaarheid met Klankleser®  tegnologie. Van beginner tot kenner is gaande oor Briza Publikasies se Klankleser® wat klank uit foto’s ontsluit – enige tyd, enige plek. Praktiese en logiese groepering, omvattende inligting en gebruikersvriendelikheid maak hierdie publikasie ’n moet vir enige natuurliefhebber.

 

Merkwaardige kenmerke:

 

  • Klankleser® reg
  • Sluit meer as 720 spesies in - al die standvoëls en sommige raar voëlspesies
  • Vinnge uitkenning deur die Profielgids, Klankleser® en tweetalige indeks
  • Meer as 800 puik kleurfoto's deur bekende fotograwe
  • Interessante en buitegewone feite in die beskrywings
  • Nuut opgedateerde verspreidingskaarte vir elke spesie

 

Koop die Afrikaanse boek en Klankleser® pakket hier

 

Ook beskikbaar in Engels: Sien in aanlyn winkel

Write Your Own Review
You're reviewing:Sappi Voëls van Suid-Afrika
Your Rating
We found other products you might like!