Sappi Voëls van Suid-Afrika met Klankleser® Pakket
AFRIKAANS BOOK CURRENTLY OUT OF STOCK
The reprint will be available soon - English book & package still available.
As low as ZAR995.00
Out of stock
Outeurs: Saartjie Kidson, Herman van Niekerk
ISBN (AFR): 9781920217327
Pakketstrepieskode: 0700083099952
Omvang: 320 pages
Formaat: 168 x 240mm
Oor die book:
Meer as 35000 kopieë verkoop!
Briza Publikasies het voëlkyk totaal verander met hul merkwaardige innoverende voëlboekkonsep. Sappi Voëls van Suid-Afrika deur Saartjie Kidson en Herman van Niekerk oortref met die revolusionêre perfekte kombinasie van aanbieding en hanteerbaarheid met Klankleser® tegnologie. Van beginner tot kenner is gaande oor Briza Publikasies se Klankleser® wat klank uit foto’s ontsluit – enige tyd, enige plek. Praktiese en logiese groepering, omvattende inligting en gebruikersvriendelikheid maak hierdie publikasie ’n moet vir enige natuurliefhebber.
Merkwaardige kenmerke:
- Klankleser® reg
- Sluit meer as 720 spesies in - al die standvoëls en sommige raar voëlspesies
- Vinnige uitkenning deur die Profielgids, Klankleser® en tweetalige indeks
- Meer as 800 puik kleurfoto's deur bekende fotograwe
- Interessante en buitegewone feite in die beskrywings
- Nuut opgedateerde verspreidingskaarte vir elke spesie
Pakket bevat die volgende produkte:
(A) Sappi Voëls van Suid-Afrika
(B)

(C) Sappi Birds/Voëls: Sound file